We do not have a sample of this album ):
100% lyrics captured
Universal Music South Africa Published: 2009 Produced by: TBC Recorded at: Universal Music South Africa
Get this album on iTunes
Get this album on Google Music
Hoendervleismooi is die perfekte woord om Neil Somers se splinternuwe album, Hierdie Hand, op te som. Sy kenmerkerkende diep stem, is die perfekte pasmaat vir elke sielvolle liriek en die eindresultaat sal luisteraars van die eerste noot af in vervoering hĂȘ.