Dis nog altyd jy na al die jare
‘n ronde boepie met ‘n bietjie hare
Oh oh oh maar jy doen dit nog vir my
Hy sê al lyk jou heupies nou ‘n bietjie voller
En als wat bo was is nou onder
Oh oh oh jy laat my tone lekker kry
Hy sê my flooi kalooi kom seil in hierdie hawe in
Jy lyk so yum yum vir jou wil ek bemin
Sy sê my botter bul jy’s net soos ‘n skoen wat pas
Ooh jy lyk so yum yum
Hy sê my naartjie pit, jy bly nog die mooiste ding
Ooh jy lyk so yum yum jy laat my hart nog sing.