We do not have a sample of this song ):

Chereé's picture

Wilde Waters

(View album: Wilde Waters)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2826 views

play button



40% accurate

Ek kan sien jy’s nie alleen nie
Haar arms ferm om jou lyf
En ek weet sy’s nie die een nie
Want jy is my lewe
Ek mis jou soene in die aande
Jou sagte fluister in die nag
Dis nou alles uit my hande
Dis nou alles uit my hande
En hoe gaan ek lewe
Daarom stuur ek vanaand
Al die seer in my hart
Vir die maan
Die wilde waters in jou hande
Laat my verlang na goue strande
Waar jy my vashou in die wind

En waar jou oë my eie vind
Ek verlang na jou
Die wilde woorde wat jy fluister
Getemde perde in die duister
En die tyd raak al hoe later
Ek verdrink in liefdeswater
Wilde waters in jou hande
Hierdie seer wil my nie los nie
Ek voel my hart so stadig skeer
Ek weet nie wat die liefde kos nie
Maar dit bly vir ewig
Daarom stuur ek vanaand
Aal die seer in my hart
Vir die maan
Die wilde waters in jou hande
Laat my verlang na goue strande
Waar jy my vashou in die wind
En waar jou oë my eie vind
Ek verlang na jou
Die wilde woorde wat jy fluister
Getemde perde in die duister
En die tyd raak al hoe later
Ek verdrink in liefdeswater
Wilde waters in jou hande
Daarom stuur ek vanaand
Daarom stuur ek vanaand
Al die seer in my hart
Vir die maan
Die wilde waters in jou hande
Laat my verlang na goue strande
Waar jy my vashou in die wind

En waar jou oë my eie vind
Ek verlang na jou
Die wilde woorde wat jy fluister
Getemde perde in die duister
En die tyd raak al hoe later
Ek verdrink in liefdeswater
Wilde waters in jou hande.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..