We do not have a sample of this song ):

Bok Van Blerk's picture

Was

(View album: Hoor Ons!)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2683 views

play button



40% accurate

Toe ons nog jonk was
Toe ons nog in staat was
Gedagtes nog dronk was
Ons huur altyd laat was
Toe vensters nog oop was
Jou hemp nog 'n Small was
Jou kar nog net loop was
Toe damme nog vol was
En lag nog 'n kuur was
Die vlag nog 'n trots was
En kos nog nie duur was
Jou Oupa jou rots was
Die paaie nog grond was
Jou brief nog in ink was
Jou lyf nog gesond was
Die toekoms nog blink was
Hier is jy nou
Hier is jy nou
Waar jy wou wees
Waar jy wou wees
Is dit toe nou
Is dit toe nou
Waar jy wou wees?
Waar jy wou wees?
Hier's ons nou
Toe ons nog bly was
Verjaarsdag 'n ding was
Toe sy aan jou sy was
En trou meer as ring was
Toe rugby 'n sport was
En waardes 'n eer was
Geboue nog kort was
En daar nog geleer was
Toe foute nog skaars was
Die vraag nagedenk was
'n Hou nog geraas was
Ons minder geskend was
Toe omgee geprys was
En dankie gesĂȘ was
Toe jy nog okay was
Jou hoop nie verlĂȘ was
Hier is jy nou (Hier is jy nou)
Hier is jy nou (Hier is jy nou)
Waar jy wou wees
Waar jy wou wees
Is dit toe nou (Is dit toe nou)
Is dit toe nou (Is dit toe nou)
Waar jy wou wees?
Waar jy wou wees?
Hier's ons nou
Hier is jy nou (Hier is jy nou)
Waar jy wou wees
Waar jy wou wees
Is dit toe nou (Is dit toe nou)
Is dit toe nou (Is dit toe nou)
Waar jy wou wees?
Waar jy wou wees?
Hier's ons nou

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..