We do not have a sample of this song ):

Elvis Blue's picture

Voshaarnooi

(View album: Elvis Blue)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2245 views

play button



40% accurate

Bantam hom so en flennie die snare
Ek is verlief op die kind
Die son slaan vuur uit die sweetvos hare
Ek is verlief op die kind
Hoor jy meisie met die sweetvos hare
Verstaan jy die praat van die rankie snare
Ek is verlief op die kind
Lappa lei vir Bella koud in Waboomskloof se geel bossies
Lappa maak vir Bella stout met Hanepoot se natrosies
Donkerrooi die wingerdblaar en warmrooi die mond van haar
My hart blom wit
Vir die voshaar nooi
Pluk heide van
Die mooiste rooi
Vir hierdie einste voshaarnooi
Bellabint, my meisiekind, dis hartblom wit dis heiderooi
Bellabint, my meisiekind, dis hartblom wit dis heiderooi
Vir jou my voshaar meisiekind
Hoor jy meisie met die sweetvos hare
Verstaan jy die praat van die rankie snare
Ek is verlief op die kind
Ek is verlief op die kind

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..