We do not have a sample of this song ):

Cordelia's picture

Vasgevang

(View album: Wees lief)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2305 views

play button



40% accurate

Vasgevang in my hart vir altyd
Vasgevang in my drome
Ek het jou lief soos altyd
Ek’s sonder jou verlore

Hier is ek
Daar is jy
Vêr weg van my
Ek hou jou in my hart
Hier naby

Hier is ons
In ‘n droom
In my hart sal jy bly woon
‘N plek wat ek vir jou altyd sal bêre
En die tyd sal leer
Vir nou bly dit seer

Vasgevang in my hart vir altyd
Vasgevang in my drome
Ek het jou lief soos altyd
Ek’s sonder jou verlore

Vasgevang in my hart vir altyd
Ek gee my woord ek belowe
Ek sal vashou
Aan jou vir altyd
Vasgevang

In my droom
Sien ek jou
Ek word veilig vasgehou
Die werklikheid tref my
Is dit die waarheid

In my hart is daar ‘n plek
Wat ek vir jou sal hou
‘N plek wat ek vir jou altyd sal bêre

En die tyd sal leer
Vir nou bly dit seer

Vasgevang in my hart vir altyd
Vasgevang in my drome
Ek het jou lief soos altyd
Ek’s sonder jou verlore

Vasgevang in my hart vir altyd
Ek gee my woord ek belowe
Ek sal vashou
Aan jou vir altyd
Vasgevang

Ek hoor nog jou stem in die nagte
My hart is joune
Vir nou is jy net ‘n gedagte
En ek weet dat die tyd sal leer
Vir nou bly dit seer

Vasgevang in my hart vir altyd
Vasgevang in my drome
Ek het jou lief soos altyd
Ek’s sonder jou verlore

Vasgevang in my hart vir altyd
Ek gee my woord ek belowe
Ek sal vashou
Aan jou vir altyd
Vasgevang
Vasgevang.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..