Daar was poppe in die venster
Daar was poppe in die nag
Daar was poppe op die see
En al sy wel en wee
Hy't gesoek vir 'n geweer
Wat sy kogels kon vat
Hy't gewgaw vir dinamite
Wat sy lont kon vuur
Hy't geskaak op die mat
Hy't gedobbel op die net
Hy't geduid op die strand
Hy't verdwaal op droge land
Wimpers het geflikker
Lippe het geblind
Ogies het geskitter
Vingers het gewink
Daar's 'n spel om te speel
Daar is geen reels
daae is leisels om te los
Jy gee oor jy gaan bos
Hy's gebrand deur 'n vlam
Geschraap deur 'n takbok
Hy's getik deur 'n kobra
Gebyt deur 'n wilde kat
Daar was vinger is sy hare
Daar was naels op sy rug
Daar was owe op sy kniee
Hoofligte in sy gesig
Hy't gedownhill in haar nek
360 om haar enkel
Hy't gedrop vir haar gewrip
Ge-slide ver haat bobeen
Hy't gevry in die bondel
Gee hom 2, 3 of 4
Maar toe kom daardie een
En al die ander word geen
Sy't geglei soos 'n mamba
Sy't geswem soos 'n meermin
Sy't gepurr soos 'n tier
Sy't gallop soos 'n wildepers
Kreune uit die hemel
Daar was gille uit die hel
Daar was stilte van goud
Daar was suite van oud
Haar put het nit 'n bodem
Haar fontein hou aan borrel
Sy is water van die berg
Dis net strome wat gee