We do not have a sample of this song ):

Lianie May's picture

Tennesse Waltz

(View album: Lank Lewe Die Liefde)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1581 views

play button



40% accurate

[Vers 1]
As ek terug dink
Aan die ou dae
Hoor ek die Ten-Ten-Tennessee Waltz
Dan verlang ek
Na my liefling
Weer by my

[Vers 2]
Ek tel die ure
Tot jy terug kom
En my in jou arms vashou
Want daar's niemand
Niemand anders vir my

[Koor]
Jy weet my hart bly verlief
Op die Ten-Ten-Tennessee Waltz
Kom en dans (Kom en dans)
Op die wals (Op die wals)
Laat ek jou vashou
Jy weet my hart bly verlief
Op die Ten-Ten-Tennessee Waltz
Kom en dans (Kom en dans)
Op die Ten-Ten-Tennessee Waltz

[Brug]
Ek belowe
As jy terug kom
Om jou in my arms te hou
En ek hoor al
Die Ten-Ten-Tennessee Waltz

[Koor]
Jy weet my hart bly verlief
Op die Ten-Ten-Tennessee Waltz
Kom en dans (Kom en dans)
Op die wals (Op die wals)
Laat ek jou vashou
Jy weet my hart bly verlief
Op die Ten-Ten-Tennessee Waltz
Kom en dans (Kom en dans)
Op die Ten-Ten-Tennessee Waltz

{Instrumenteel]

{Slot]
Jy weet my hart bly verlief
Op die Ten-Ten-Tennessee Waltz
Kom en dans (Kom en dans)
Op die Ten-Ten-Tennessee Waltz
Kom en dans (Kom en dans)
Op die Ten, Ten, Tennessee Waltz.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..