Sit my neer
Het sy mooi gevra
Sit my neer
Soos 'n porseleinpo ja
Tel my op
Soos 'n prinses
Tel my op
Soos ons tiekiedraai
Sy wil spring in jou arms
Sy wil spring in jou oë kok
Sy wil draai soos die aarde om haar draai
Sy will drain soos die seizoenen waai
Wie maak die wyn
Wie pluk die druiwe
Wie maak hier mooi
Ons het nie baie nie
Maar saterdagaand het ons mekaar
Dan kom almal saam
En ons dans in die wingerd
Want in die week plus ons druiwe
So sit my neer dat ons draai en swaai
So sit my neer dat en in jou oë kyk ja
So sit my neer dat ek veilig voel
Wie maak die wyn
Wie pluk die druiwe
Wie maar hier mooi
Ons roep die see
Ons roep die gouwe
Kom spoel ons weg
Al ons spore en tree