We do not have a sample of this song ):

Riana Nel's picture

Te Laat

(View album: Sterker)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  3040 views

play button

40% accurate

Ek wens jy wou sê vir my
Wat jy wou hê van my
Dan sou ek dit anders doen

Dalk op 'n ander tyd
Dalk op 'n ander plek
Was jy bedoel vir my

Maar my spyt sal altyd by my bly
As jy kyk vir haar en nie vir my

Sê sy alles wat jy altyd nog wil hoor
Voel dit asof jy jouself in haar verloor
Is daar iets wat ek kan sê om jou weer terug te kry
Of is dit te laat vir my?
Is dit te laat vir my?

As dit net ek kan wees
Stywer teen aan jou vlees
Sou ek jou my liefde wys

Sê sy alles wat jy altyd nog wil hoor
Voel dit asof jy jouself in haar verloor
Is daar iets wat ek kan sê om jou weer terug te kry
Is dit te laat vir my?
Is dit te laat vir my?

Is daar iets wat ek kan sê om jou weer terug te kry
Of is dit te laat vir my?
Is dit te laat vir my?

Voel dit asof jy jouself in haar verloor
Is daar iets wat ek kan sê om jou weer terug te kry
Is dit te laat vir my?
Is dit te laat vir my?
Is dit te laat vir my?

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..