We do not have a sample of this song ):

Elvis Blue's picture

Swakopmund

(View album: Meer As Genoeg)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  924 views

play button



40% accurate

Daar waar die wilde perde loop
Dis my wêreld
Ek drink nie water nie
Gee my Afrikaanse wyn

Hoe die branders spoel
My vriend ek weet nie
Weet net ek het vir jou
En jy het vir my

Ek het te vêr geloop
Om niks te sê nie
Elke man moet soms langs die see gaan staan
En tot sy sinne kom
Ek het te hard gewerk
Om niks te hê nie
Maar as die vure brand my vriend sal ek tot rus kan kom

Ek wou al opgee
Was moeg vir die wêreld
Ek was al vol baklei
Wou alles afbreek

Ek sien die meeue vlieg
Hoor die wind wat saam sing
Hier binne word dit stik
En dis goed vir my

Ek het te vêr geloop
Om niks te sê nie
Elke man moet soms langs die see gaan staan
En tot sy sinne kom
Ek het te hard gewerk
Om niks te hê nie
Maar as die vure brand my vriend sal ek tot rus kan kom

Foute gemaak maar ek het weer my pad gekry
As als gedoen en gesê is
Sal jy my op die strand
van Swakopmund kan kry

Ek het soveel gehad
Als verloor in die waansin
Net die stilte bly
Dis goed vir my
O ja net die stilte bly
Dis goed vir jy

Op die strand in Swakopmund sal jy my kry

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..