We do not have a sample of this song ):

Bobby van Jaarsveld's picture

Storie Van My Lewe

(View album: Net Vir Jou)



40% accurate

Wie weet, waar die liefde lê?
Net jy, sal dit vir my kan sê
Ons weet, van geheime bou
En ek sal, joune altyd by my hou
Want ek, ek ken jou lankal, ek lees jou soos 'n boek

Die storie van my lewe, is eenvoudig maar so soet
Dit begin wanneer jy instap, en eindig wanneer jy groet
Ja, die storie van my lewe, is eenvoudig maar so waar
Dit begin wanneer jy ja sê, en eindig wanneer jy gaan

Wie sal, weet hoe ons nou voel?
En wie sal, verstaan wat ek bedoel
Ek weet, dis niks om te vergeet
Maar van jou, sal ek altyd wil weet.
Want ek, ek ken jou al lankal, ek lees jou soos 'n boek.

Gaan jy my groet en vra, bly jy vanaand.
Dan hou ons by die storie lyn.
Net soos dit hier staan.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..