Stof jou voete af
Jy's nog nie klaar geloop nie
Was my pa se word aan my
Jy moet bietjie ruggraat kry
Hy't my herinner
Die tipe stof waarvan ek gemaak is
Dit gee nie op, hou aan baklei
Jy sal verbaas wees wat jy reg kry
Hy't gesê
Stof jou voeten af my kind
Jy't nog nie klaar geloop nie
Nog nie klaar geloop nie
Jy was bekommerd oor die klippe in jou skoen
Maar jy's gemaak om te hardloop
Gemaak om te hardloop
Stof jou voeten af my kind
Ek onthou
Hoe jy kyk, maar nooit wou praat nie
Dit was 'n duisend woorde vir my
Wou my vir die harde lewe regkry
Vuil hande, vuil klere
Jy't so hard fewer
Vir ons het jy gelede
Want 'n man is sterk
Jy was 'n rots geweest
Jy was 'n yster pa
Al kon ek dit nie sien nie
Was jy eintlik altyd daar
Stof jou voeten my kind
Was my pa se woorde aan my
Stof jou voete af
Stof jou voete af
Stof jou voete af