We do not have a sample of this song ):

Elandré's picture

Stilte Voor Die Storm

(View album: Kleindorp - Dromer)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2729 views

play button



40% accurate

Ek en jy luister
Na die reën in die duister.
Klou aan my.

Lakens en ligte.
Twee vlugtelinge.
Gloei teen my.

Soos my vingers hardloop oor die lyne.
Ryk my hand uit na die vlam jy's myne.
Al wat ek onthou is die hout vloer en jou vorm.
Los jou naam op my.
Jy's die stilte voor die storm.
Los jou naam op my.
Jy's die stilte voor die storm.

Jy is my leef lyn.
Jy's die asem wat ek haal.
Rigting en chaos,
Ek sien deur jou.
Ek sien jou kaal.

'N Stoep lig brand soos ek jou weg soek
Deur die muur. Wys jou hande wat jy wil doen.
Dis hopeloos.
Ons al twee is ewe broos.

Stilte voor die storm.
Stilte voor die storm.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..