We do not have a sample of this song ):

Laurika Rauch's picture

Stille Waters.

(View album: Chris Se Trefferliedjies)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2692 views

play button



40% accurate

Jy't gese ons liefde
Sal bly staan
Al tuimel al die berge

In die oseaan
Doen vir my 'n gunsie
Voor jy gaan
Gooi vir my 'n klippie
'N Klippie in die oseaan

Wie sal ooit die liefde
Kan verstaan
Nader as 'n hartklop
En verder as die maan
Daar is 'n tyd van kom
En 'n tyd van gaan
Dit het ek gelees maar
Hoe sal ek dit ooit verstaan

En kyk hoe sak
Die sekel maan
In die stille oseaan
Stille waters
Diepe grond
Onder draai die duiwel
Onder draai die duiwel rond

Miskien is liefde net 'n
Fantasie
Dis nie alles maanskyn
En rose nie
Jy was vir 'n rukkie
Aan my sy
Was jy net 'n bietjie
Net 'n bietjie lief vir my

Miskien is daar 'n plek vir
Ons twee saam
Ander kant die berge
Van die maan
En as die maan weer opkom
Sal ek onthou
Ek was vir 'n rukkie
Ook n bietjie lief vir jou

Ek was vir 'n rukkie
Ook n bietjie lief vir jou...

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..