We do not have a sample of this song ):

Bobby van Jaarsveld's picture

Spieeltjie

(View album: Net Vir Jou)



40% accurate

In die vier hoeke van die spieël
Sien ek dinge wat my pla, dinge wat my pla
Ek sien 'n refleksie van my siel in
Hierdie eindelose spieël, die wêreld se spieël
So soek my anderkant die maan vanaand, want ek kry skaam
Skaam oor dinge wat ek sien, in hierdie eindelose

Spieëltjie, spieëltjie sê vir my, hoe sien die ander mense my
Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry
Spieëltjie in my hand hoekom vat jou antwoord lank
Ek wens ek was in 'n feëverhaal uit sprokiesland, uit sprokiesland

In die vier hoeke van die spieël
Kry ek iemand wat my vra, wat's jou naam
In hierdie prentjie in my spieël is daar
'N onbekende siel, maar dit bly my spieël
So soek my anderkant die maan vanaand, want ek kry skaam
Skaam oor dinge wat ek sien, in hierdie eindelose

Die beelde verander soos die jare verbygaan
Jou woorde maak seer wanneer ek dit sien

Spieëltjie, spieëltjie sê vir my
Sal ek by jou my antwoord kry
Uit sprokiesland uit sprokiesland

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..