Die oggend ryk na braaivleis as
My hele lyf bedel vir n’ Bioplus
En ek soek jou oral
In n’ lee bed
Die kole is nog warm van gestrand se vuur
Op die flat se vloer staan ‘n halwe bier
Is hierdie tragic moment
Al wat ons twee oor het
Silver stande, somergirl
Ek sal wag hier as jy wil
Maar elf volle maande is ‘n lang, lang tyd
En jou belofte is te min vir my
Silver strande, somergirl
Aan lief wees is ‘n bitter pil
En ‘n one night stand is lelike ding
Veral as ‘n liefde saam met hom bring
Vat my guitar gaan sit op die strand
Ek en my hoofpyn hand aan hand
En soek na woorde
Wat sal pas by jou
Maar die wind waai my snare dood
En scatter leë note oor die see so groot
Is dit rerig hoe ek jou
Wil onthou
Silver strande, somergirl
Ek sal wag hier as jy wil
Maar elf volle maande is ‘n lang, lang tyd
En jou belofte is te min vir my
Silver strande, somergirl
Aan lief wees is ‘n bitter pil
En ‘n one night stand is lelike ding
Veral as ‘n liefde saam met hom bring
Net geloop als gelos
Sal ons ooit weet wat dit ons gaan kos?
En verlange cling my vas
Tussen my vier mure
Silver strande, somergirl
Ek sal wag hier as jy wil
Maar elf volle maande is ‘n lang, lang tyd
En jou belofte is te min vir my
Silver strande, somergirl
Alleen wees is ‘n bitter pil
En ‘n one night stand is lelike ding
Veral as ‘n liefde saam met hom bring
Saam met hom bring
Saam met hom bring.