We do not have a sample of this song ):

Elvis Blue's picture

Sluit My Op

(View album: Meer As Genoeg)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1125 views

play button



40% accurate

As daar net een was om 'n honderd dae
Of 'n honderd jaar
Saam wie ek in 'n huis wil bly
Dan is dit jy
En as als ontplof almal maller word
Sit ons die TV af
En ons klim net in die kar en ry
Net ek en jy

Maar hulle sluit my oop soos 'n dier in 'n hok
Hulle sê dis 'n straf maar dis net hier waar ek wil bly
Sit 'n roadblock reg voor my deur op wat 'n boggerop
Maar dit gee my lyf 'n lekker tyd
Net ek en jy

Moet in 'n drukgang in vir inenting
Sodat ek weer kan sing
My dingeling
Maar dis OK
Solank jy bly
Ek sê bly net hier
Steek aan die vuur
Skink 'n glasie wyn
Want die lewe is te kort en jy
Moet net hier bly

Maar hulle sluit my oop soos 'n dier in 'n hok
Hulle sê dis 'n straf maar dis net hier waar ek wil bly
Sit 'n roadblock reg voor my deur op wat 'n boggerop
Maar dit gee my lyf 'n lekker tyd
Net ek en jy

Hulle sluit my oop soos 'n dier in 'n hok
Hulle sluit my oop soos 'n dier in 'n hok
Hulle sluit my oop soos 'n dier in 'n hok
Maar dis net hier waar ek wil bly
Sit 'n roadblock reg voor my deur op wat 'n boggerop
Kom aan gee jou lyf 'n lekker tyd
Net ek en jy

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..