We do not have a sample of this song ):

Ilán van Staden's picture

Slow Dance Scene

(View album: My Mense)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1930 views

play button



40% accurate

Ons was net 16 in Oktobermaand
Toe ons beloof het dat ons nooit weg van mekaar sal gaan
Ons het mekaar se since klaar gemaak
Met ons middernaggersprekke oor die telefoon

Ek sien jou daar in die maanlig staan
En my asem word weer weggeslaan
Ek stap na jou ek trek jou teen my vas
Ons begin onder die sterre dans
Dit was ons eie slow dance scene voor 'n movie screen

Ta da da da da da

Ons het ons drome en mekaar gehad
Maar die spore van 'n trein het my hier weg kom vat
Ek was alleen ek het na jou verlang
Maar die wêreld was te hard
Ek moes my pad weer terug vind

Ek trek jou in
Ek trek jou in
Ons eie slowdance scene voor 'n movie screen
Ek trek jou in
Ek trek jou in
Ons eie slowdance scene voor 'n movie screen

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..