Ek kan jou hoor skree, jys in my agter kop
Ja ek le vir nou nog maar nie lank nie dan staan ek op
Jy sal altyd maklik praat, as jy op staan is dit te laat
Al le jou woorde die wereld vol, an ek nie preek nie
En jy kan my maar skop as ek le maar jy moet hoop dat ek nie op staan nie, hoop dat ek nie opstaan nie
Daars n wet wat se, dat jou leuns jou wel sal in haal
Al lyk die kanse nou skraal, om die waarheid tot verhaal
Die son sal iewers breek, al le die wolke dig
Sal ek my hand uit steek, tot ek my kop op lig