We do not have a sample of this song ):

Brendan Peyper's picture

Skeur My Klere

(View album: Insomnia)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2465 views

play button



40% accurate

Ek lees lippe
Moenie sĂȘ wat jy dink
Want jou soene praat in sinne
Ek kan sien dat jy weet
Wat ek soek hier binne
Jy't die hef in die hand
En ek weet jy's 'n girl met planne

Ek hang aan jou lippe
Jy gaan vat ma' nie los
Jy verlei my diep hier binne
Kan nie help kan nie keer
Jy besteel my van my sinne
Jy't die hef in die hand
En ek weet jy's 'n girl met planne

Gaan nie keer
Jy't beheer
Jy kan my arresteer

Skeur my klere
Trek die waarheid uit my uit
As liefde dan 'n misdaad is
Is ek 'n krimineel
'n Krimineel
Skeur my klere
Trek die waarheid uit my uit
Boei my hand aan joune vas
Want ek's 'n krimineel
'n Krimineel vir jou

Ek like jou soene
En ons dans op die telling
Van jou skelm planne
Sit 'n voet in die hoek
Hou vas met albei hande
Ek is vasgevang
Jy't beheer van al die manne

Ek kou klippe
Jy's so krimineel
So mooi en op jou stukke
En elke draai
is gelaai met strikke
Ek is vasgevang
Jy beheer my may jou lippe

Gaan nie keer
Jy't beheer
Jy kan my arresteer

Skeur my klere
Trek die waarheid uit my uit
As liefde dan 'n misdaad is
Is ek 'n krimineel
'n Krimineel
Skeur my klere
Trek die waarheid uit my uit
Boei my hand aan joune vas
Want ek's 'n krimineel
'n Krimineel vir jou

oeh

Boei my vas
Lewenslank
As dit is wat dit vat om saam met jou te wees
As liefde ooit krimineel kan wees
Boei my vas
Lewenslank
As dit is wat dit vat om saam met jou te wees
Sluit my toe en gooi die sleutel weg

Skeur my klere
Trek die waarheid uit my uit
As liefde dan 'n misdaad is
Is ek 'n krimineel
'n Krimineel
Skeur my klere
Trek die waarheid uit my uit
Boei my hand aan joune vas
Want ek's 'n krimineel
'n Krimineel vir jou

Skeur my klere
Boei my hand aan joune vas
Want ek's 'n krimineel
'n Krimineel vir jou

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..