Wie sou weet?
Wie sou dit kon raai?
Dat Cupid my
Om sy pinkie draai?
Vinkel koljander vind sy maat
Hy ken die taal
Wat my hart ook praat
‘N liefde pyl
Het my hard getref
Kort voor lank
Het ek dit besef
Die lewe’s te kort
Vir doekies vou
Dis nou die tyd
Om vas te hou
Wat ek het
Is alles wat ek gee
Wil saam met jou
Van die bakkie skreeu
Sing ‘n bietjie, sing ‘n bietjie
Sing ‘n bietjie hardloop
Oe my hartjie
Oe my liefde
Oe my hart klop
Net vir jou
Sal ek klippe kou
Jy’t my uitgeboul
Sing ‘n bietjie, sing ‘n bietjie
Sing ‘n bietjie hardloop
Oe my hartjie
Oe my liefde
Oe my hart klop
Warm bloed
Lippe soet
Jy vang my
Voor die voet
Die lewe’s kort
En my lewe’s nou
O my hart
Dis ‘n uitklop hou
Jy laat my lag
Die wiele rol
Ek loop weer oor
My beker’s vol
My matras
Pas by jou kombers
Vanaand gaan ons
Met die sterre verf
Ek voel my hart klop disselboom
Dit was nog altyd was ek wou droom
Wat ek het
Is alles wat ek gee
Wil saam met jou
Vandie dakke skree
Sing ‘n bietjie, sing ‘n bietjie
Sing ‘n bietjie hardloop
Oe my hartjie
Oe my liefde
Oe my hart klop
Net vir jou
Sal ek klippe kou
Jy’t my uitgeboul
Sing ‘n bietjie, sing ‘n bietjie
Sing ‘n bietjie hardloop
Oe my hartjie
Oe my liefde
Oe my hart klop
Warm bloed
Lippe soet
Jy vang my
Voor die voet
Onvergeetlik
Hierdie aand is heerlik
En my hart is vol
Vol van jou
Lief vir die lewe
En ons lewe vir liefde
En my hart is vol
My hart loop oor
Van jou
Vir jou
Sing ‘n bietjie, sing ‘n bietjie
Sing ‘n bietjie hardloop
Oe my hartjie
Oe my liefde
Oe my hart klop
Sing ‘n bietjie, sing ‘n bietjie
Sing ‘n bietjie hardloop
Oe my hartjie
Oe my liefde
Oe my hart klop
Net vir jou
Sal ek klippe kou
Jy’t my uitgeboul
Sing ‘n bietjie, sing ‘n bietjie
Sing ‘n bietjie hardloop
Oe my hartjie
Oe my liefde
Oe my hart klop
Warm bloed
Lippe soet
Jy vang my
Voor die voet
Sing ‘n bietjie, sing ‘n bietjie
Sing ‘n bietjie hardloop
Oe my hartjie
Oe my liefde
Oe my hart klop
Net vir jou
Sal ek klippe kou
Jy’t my uitgeboul
Sing ‘n bietjie, sing ‘n bietjie
Sing ‘n bietjie hardloop
Oe my hartjie
Oe my liefde
Oe my hart klop
Warm bloed
Lippe soet
Jy vang my
Voor die voet.