We do not have a sample of this song ):

Neil Somers's picture

Silwer Kombers

(View album: Hierdie Hande)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2707 views

play button



40% accurate

Niemand luister
As ons fluister
Begin te skree
Tot kranse antwoord gee
Die aarde bewe
En vloede woed
Die grond is bitter
En die hemel soet
Maak my snoesig toe
In my silwer kombers
Want my tyd is uit
Soos die vlam van ‘n kers
My lied is gesing
Tot die laaste vers
So maak my snoesig toe
In my silwer kombers
Blaas trompette
Die wolke daal
My hemelse Vader
Het my kom haal
Grond en klippe
Val op my neer
Maar hier’s net vrede
En niks meer seer
Maak my snoesig toe
In my silwer kombers
Want my tyd is uit
Soos die vlam van ‘n kers
My lied is gesing
Tot die laaste vers
So maak my snoesig
In die my silwer kombers
Stille waters
Diepe grond
In die duister
Sluip gruwels rond
Eens vir altyd
Geboor, getrou
Nou net vriende
Wat vra en rou
Maak my snoesig toe
In my Silwer kombers
Want my tyd is uit
Soos die vlam van ‘n kers
My lied is gesing
Tot die laaste vers
So maak my snoesig toe
In my silwer kombers
Die hemel Vader vat my hand
Lei my na die Vaderland
Maak my snoesig toe
In my silwer kombers
Want my tyd is uit
Soos die vlam van ‘n kers
My lied is gesing
Tot die laaste vers
So maak my snoesig toe
In my silwer kombers
Maak my snoesig toe
In my silwer kombers.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..