We do not have a sample of this song ):

Cordelia's picture

Sewe Dae ‘N Week

(View album: Wees lief)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2369 views

play button



40% accurate

My hart is klein
My drome groot
Sy liefde eindeloos in lewe en in dood
Hy is die rede dat ek leef
Hy hou my hand vas as ek vrees
Hy is die heer
Aan u die eer
My hart loop oor
My God is groot
Sy liefde eindeloos in lewe en in dood
Hy is die koning wat regeer
Hy is by my in elke tree
Hy is die Heer

Alles wat ek is het U my gemaak
Here U’s die lig as dit donker raak
En sewe dae ‘n week wil ek dit sê
Tot ek my kop neer lê
Wees als wat hy wil hê
Alles wat ek is het U so beplan
My geseën met liefde van kind en man
En sewe dae ‘n week sal my beloftes nooit ooit breek
Ek gee aan U die eer

Al is ek klein
Al is ek swak
Gee hy my krag om elke dag verskil te maak
En as ek foute maak probeer
En daaruit leer en U vergewe elke keer
Aan U die eer

Alles wat ek is het U my gemaak
Here U’s die lig as dit donker raak
En sewe dae ‘n week wil ek dit sê
Tot ek my kop neer lê
Wees als wat hy wil hê
Alles wat ek is het U so beplan
My geseën met liefde van kind en man
En sewe dae ‘n week sal my beloftes nooit ooit breek
Ek gee aan U die eer

Aan U die eer
Aan U die eer
Aan U die eer

Alles wat ek is het U my gemaak
Here U’s die lig as dit donker raak
En sewe dae ‘n week wil ek dit sê
Tot ek my kop neer lê
Wees als wat hy wil hê
Alles wat ek is het U so beplan
My geseën met liefde van kind en man
En sewe dae ‘n week sal my beloftes nooit ooit breek
Ek gee aan U die eer.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..