We do not have a sample of this song ):

Ilán van Staden's picture

Serotonien

(View album: Jy Is My Huis - EP)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1994 views

play button



40% accurate

Jy lyk so mooi vanaand
En my moed het vlam gevat
Mejuffrou alles wat mal is,
Al wat 'n man is verstaan dat jy die een is wat al die kopen laat draai
Jy kyk verby my, vermy my,
Maar ek gaan nie dat dit my onder kry
Jy weet dit nog nie maar

Ek was van plam om te vlug vanaand en
My tas is gepak
Ek wil hoor kom jy saam
Want toe ek jou sien
Begin serotonien
My liggaam oorneem
Jy maak my kondisie onstabiel

Ek was van plan om te vlug vanaand en
My tas id tepal
Ek wil hoor kom jy saam
Hierdie boete van my dwaal al jare rond
Toe stop my hart toe hulle by jou kom

Yeah so!

So ek loop na haar toe met 'n hart vol moed
In my pa se matriek afskeid suit
En ek vra haar wat's haar naam
Het sy 'n pa wat super hard kan slaan?

Ons praat oor musiek wat ons altwee ken,
Maar sy luister net Busta Rhymes en Eminem
Ek bedoel, hoe competeer mens met dit?
Ek het my bes probeer though so

Sumanama super human 'cause I gotta get 'cause I gotta have it
'cause I really really need it
So toe probeer ek my bes, vergeet van die res
Lang storie kort: sy was glad nie impressed

Sy kyk my op en af met vreemde gedrag
En haar kêrel sê "kyk eat het die kat in gedra"
Sussa, jy weet dit nog nie, maar

Ek was van plan om te vlug vanaand en
My tas id tepal
Ek wil hoor kom jy saam
Hierdie boete van my dwaal al jare rond
Toe stop my hart toe hulle by jou kom

Do do do do do

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..