Seen ons Here God seen Afrika
Laat haar mag tot in die hemel reik
Hoor ons as ons in gebede vra
Seen ons in Afrika
Kinders van Afrika
Hou he untu hier oor Afrika*
Lei ons tot by eenheid en begroep
Hoor ons as ons U om vrede vra
Seen ons in Afrika
Kinders van Afrika
Daar meer o gees heilige gees
Daar meer o gees heilige gees
Kom woon in ons
Lei ons o ​heilige gees
Lei ons o heilige gees
Seen ons Here God seen Afrika
Neem dan nou die bosheid* van ons weg
Maak ons van ons sonder ewig vry
Seen ons in Afrika
Kinders van Afrika