We do not have a sample of this song ):

Riana Nel's picture

Se Vir My

(View album: Sterker)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  3021 views

play button

40% accurate

Jy staan in die deur, laat val die reën op jou neer, dis koud vanaand
Ek kan sien jy probeer om die vyand te keer, en af te lag

Maar soms moet jy veg, en jy veg nie alleen, en ek sal veg vir jou
Jy raak aan my wang, jy weet daar's iets wat ek wou hoor

Wil hoor hoe jy sê vir my
Al die woorde wat jy nie oor jou lippe kry nie
Bêre my aan 'n plek in jou hart wat jy nooit sal wys nie
Hou my in jou arms in die aand as jy aan die slaap raak want
Ek sal verstaan
Ek sal agter jou bly staan

Jy raak aan my vel, so baie om te vertel, maar nie vanaand
Jy asem my in, jy weet my weerstand is min, soos elke aand

Maar soms moet jy veg, en jy veg nie alleen, en ek sal veg vir jou
Jy raak aan my wang, jy weet daar's iets wat ek wou hoor

Ek wil hoor hoe jy sê vir my
Al die woorde wat jy nie oor jou lippe kry nie
Bêre my in 'n plek in jou hart wat jy nooit sal wys nie
Hou my in jou arms in die aand as jy aan die slaap raak want
Ek sal verstaan
Ek sal agter jou bly staan

Sê vir my

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..