We do not have a sample of this song ):

Nicholis Louw's picture

Sal Jy

(View album: Hier naby Jou)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2848 views

play button



40% accurate

Jy laat ‘n druppel val
Jy maak ‘n man mal
Weet jy
Jy laat die son opkom
Jy maak my andersom
Weet jy

Want jy het net ‘n manier
Om die wêreld te versier om jou
En dis so ‘n plesier
Om die wêreld te verduur
As jy lag vir my

Sê my sal jy vir my sing
As ek belowe jy's in my drome
Kan ek my hart na jou toe bring
Word die winter dan ‘n somer

Ek hoor my klokkie lui
En dan sê jy vir my soen my
Jy sit my ligte af
En al my honde blaf soen my

Sing vir my
Sing vir my ooh.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..