We do not have a sample of this song ):

Ilán van Staden's picture

SMK (Sondagmiddag Knippie)

(View album: My Mense)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2042 views

play button



40% accurate

Kom ons kry 'n bietjie liefde wat vir altyd hou
Kom ons slaan dit uit die park
Want ek is lief vir jou
Hierdie wêreld hier
Ken nie sulke liefde nie

Hierdie week was rof
Die naweek onbeskof
Maar die bietjie wat ons het het ons dit weer opgeset
Ons met min geslaapwandeld
Van vooraf verlief geraak

Kom ons vat 'n
Sondagmiddag knippie
Lê skuins net vir 'n rukkie
My hart is aan die brand net vir jou
Daar was goeie tye deur die jare
Die modes en die hare
Maar ons het nog dieselle gebly
Kom ons vat 'n
Sondagmiddag knippie
Vir oulaas vir 'n rukkie
Voor die week weer lekker besig raak
My engel
Hou net aan my vas
Jys die een wat by my pas
Ek vat 'n Sondagmiddag knippie
Saam met jou

Ons was nog so jonk
Toe ek vir jou ontmoet
By die drive-in
Daardie aand het ek vir jou kom groet
Jy was bitter mooi
Het my wêreld omgegooi
Maar vandag as ek so terug kyk
Weet ek wat ek weet
Dat my lewe wonder jou
Oneindig leeg sou wees
Jys my laaste roep
Die een wat ek altyd soek

Kom ons vat 'n
Sondagmiddag knippie
Lê skuins net vir 'n rukkie
My hart is aan die brand net vir jou
Daar was goeie tye deur die jare
Die modes en die hare
Maar ons het nog dieselle gebly
Kom ons vat 'n
Sondagmiddag knippie
Vir oulaas vir 'n rukkie
Voor die week weer lekker besig raak
My engel
Hou net aan my vas
Jys die een wat by my pas
Ek vat 'n Sondagmiddag knippie
Saam met jou

Kom ons kry 'n bietjie liefde wat vir altyd hou
Kom ons slaan dit uit die park
Want ek is lief vir jou

Kom ons vat 'n
Sondagmiddag knippie
Lê skuins net vir 'n rukkie
My hart is aan die brand net vir jou
Daar was goeie tye deur die jare
Die modes en die hare
Maar ons het nog dieselle gebly
Kom ons vat 'n
Sondagmiddag knippie
Vir oulaas vir 'n rukkie
Voor die week weer lekker besig raak
My engel
Hou net aan my vas
Jys die een wat by my pas
Ek vat 'n Sondagmiddag knippie
Saam met jou

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..