Vegreet on tande te borsel
Al die wroeging en die wortel
Ek het niks
Ek voel niks
Ek voel onnosel
En ek voel ongeskik
Ek hardloop weg
Waarheen nou?
Te jonk om vas te hou
Te dronk om te bestuur
Huil in die backseat van die taxi
Leeg hier binne
Meimaand
Nou haal ek weer asem
Kop bo water gehou
Swerwer in skerwe
Ek wil lewe
Ek wil voel
Ek gaan wen
Ek gaan verloor
Daar's net te min tyd oor
Hel, ek voel te goed om te gaan rus in vrede
Hel!
Doodgegaan om weer te lewe
Hel!
Dit voel veilig in die donkerte
Nou lê ek wakker in die aande
Dit is 'n noodgeval
Vuiste gebal
Met my mic van die stage afgeval
Dokter sê vat dit stadgier
Maar my hart klop vinniger
Bring die water
Bring die sand
My fokkin kop is aan die brand