We do not have a sample of this song ):

Rooksein's picture

Rooksein

(View album: Die Onbekende)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2870 views

play button



40% accurate

In die aand begin ek fluister
Vir almal wat wil luister
Hoe ek my stories vertel
Jy was daar toe ek jou gewaar
Hoe sulke groot gevaar
Maar min het ek geweet
Vas oortuig dat ek sou juig
Maar nou kan ek getuig
My hart is in twee
Want hoe sal ek leer voor dit gebeur
Maar ek kon dit net nie keer
So hier staan ek alweer

Waar is jy dan nou
Ek wil my arms om jou vou
Waar is jy dan nou
Waar is jy dan nou
Ek wil my arms om jou vou
Waar is jy dan nou

Stuur vir my 'n Rooksein saam met die wind
Sodat ek jou in jou nood kan vind
Want ek dik aan jou
Soos ek hier wag
Want jy laat my lag meer as wat ek mag
En al sou jy struikel
Of al sou jy val
Dan kom red ek jou

Waar is jy dan nou
Ek wil my arms om jou vou
Waar is jy dan nou
Waar is jy dan nou
Ek wil my arms om jou vou
Waar is jy dan nou

Stuur vir my 'n Rooksein saam met die wind
Sodat ek jou in jou nood kan vind
Want ek dik aan jou
Soos ek hier wag
Want jy laat my lag meer as wat ek mag
En al sou jy struikel
Of al sou jy val
Dan kom red ek jou
Weer nog 'n maal
En ek kyk jou in joe oe
En se ek het verloor
Ek gee oor ja ek gee oor

Stuur vir my 'n Rooksein saam met die wind
Sodat ek jou in jou nood kan vind
Want ek dik aan jou
Soos ek hier wag
Want jy laat my lag meer as wat ek mag
En al sou jy struikel
Of al sou jy val
Dan kom red ek jou
Weer nog 'n maal
En ek kyk jou in joe oe
En se ek het verloor
Ek gee oor ja ek gee oor.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..