Dis Maart ek is weer alleen
En die strand is my enigeste pel
Ek sit en skryf hier op rotse
Die roste van hel
Help, help my hier uit
Ek is vasgevang in die tyd
Realiteit
Vergeet van my sodat ek kan vergeet
Al die goeie tye was te goed om waar te wees
Vergeet van my sodat ek kan vergeet
So kom ons wees net vriende
Ek haat daar woord
Ek haat dit om dit te hoor
Oor en
Oor, oor, oor ek is oor jou
En alles wat jy dink ek van jou hou
Geskiet, getrap, gewond
Maar beter af sonder jou
Vergeet van my sodat ek kan vergeet
Al die goeie tye was te goed om waar te wees
Vergeet van my sodat ek kan vergeet
Déjà vu jy sal nooit verander
En soos 'n brander breek ek en my hart
Ek is op jou gestrand al vir jare lank
Al vat hier uit is die realiteit
Vergeet van my sodat ek kan vergeet
Al die goeie tye was te goed om waar te wees
Vergeet van my sodat ek kan vergeet