We do not have a sample of this song ):

Prop (Jan-Adriaan Van Rooyen)'s picture

Rampartytjie

(View album: Sing Hoop Weerklink)



40% accurate

Daar het vandaag iets gebeur wat jy net
wil vergeet maar dis waar
Nou veilig tuis maar jou kop is so seer, babelas
Jy het wakker geword met 'n sak oor jou kop
En teen tienuur die oggend keer almal down nog 'n dop

Bel vir Frikkkie, bel vir Jan
Gooi nog hout op as jy kan
Danie's op 'n mission maak nog geld bymekaar
Die toppies praat sport en die jonges gooi shots,
dit ruk rof
Ons hou 'n rampartytjie in die son
Sal nie weet nie, niemand sal iets sé nie
Hier het niks gebeur nie, niks wat ek van weet nie, o wee
Ons hou 'n rampartytjie in die son
Ons hou 'n rampartytjie in die son

En teen kwart voor toe, het dit geëskaleer, o wee
Sy het opgedaag met haar tricks in 'n sak, ag nee
Ons het gestaan en gestaar, gewonder wat gaan aan
En voor ons ons kon kry, het sy daai slang los gelaat

Bel vir Frikkkie, bel vir Jan
Gooi nog hout op as jy kan
Danie's op 'n mission maak nog geld bymekaar
Die toppies praat sport en die jonges gooi shots,
dit ruk rof
Ons hou 'n rampartytjie in die son
Sal nie weet nie, niemand sal iets sé nie
Hier het niks gebeur nie, niks wat ek van weet nie, o wee
Ons hou 'n rampartytjie in die son
Ons hou 'n rampartytjie in die son

Halo Maggie, nee ek is veilig tuis hoor
Half see al
Ag ek's Bly my liefde , klink of dit darem nie te rof was nie
Kyk mooi na my katte hoor
Ek maak so, lekker aan, sien vir jou more
Ag ek's so lief vir jou

Sukkel om te vergeet en jou kop is so seer, babelas
Nou's daar 'n klop aan jou deur

Bel Bel vir Frikkkie, bel vir Jan
Gooi nog hout op as jy kan
Danie's op 'n mission maak nog geld bymekaar
Die toppies praat sport en die jonges gooi shots,
dit ruk rof
Ons hou 'n rampartytjie in die son
Sal nie weet nie, niemand sal iets sé nie
Hier het niks gebeur nie, niks wat ek van weet nie, o wee
Ons hou 'n rampartytjie in die son
Ons hou 'n rampartytjie in die son

Ek het gewet dit gaan so uitdraai
Ag my skat ek het nie
Kyk net hier
Nee man, wie is die
danie het gesé hy sal die post afhaal
Nou te laat!
Hoop jy het dit darem geniet?
As ek dit talk kan onthou ...
Jy toets my!
ag toe nou my Kwaaitjie

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..