We do not have a sample of this song ):

Francois Badenhorst's picture

Paradys

(View album: Hierdie Is Die Lewe)



40% accurate

Paradys is 'n relatiewe term
Jou mooiste drome is my aakligste nagmerrie
Hou jou drome groot
En jou bekommernisse klein
As jy bekommer gaan jy dood
As jy nie, gaan jy ook

Versekering
Waterrekening
Kos, klere en belasting
Kar, alarm en my lewenspolis
Niemand weet hoekom ons hier is nie

Die gewig van die wêreld
Hang om my nek en hou my uit die slaap
Hou jou voete op die grond
Maar gooi vingers in die lug
As jy bekommer gaan jy dood
As jy nie gaan jy ook

Versekering
Waterrekening
Kos, klere en belasting
Kar, alarm en my lewenspolis
Niemand weet hoekom ons hier is nie

Eendag sal ons vry wees
Eendag sal ons vry wees

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..