We do not have a sample of this song ):

Rooksein's picture

Onthou Jy Die Dae

(View album: Die Onbekende)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2223 views

play button

40% accurate

Ons was daar
Altwee maar net mense ons bly teen mekaar
Maar steeds het ons fense
Ek en jy ons sou werk aan ons storie toe spring jy vry
Ek kan dit nou nog nie glo nie
Bring my uit die Senekal
Maar die seer in my sal nooit verdwaal
Gebreuk bly gebreuk
Maak nie saak hoe jy aanhou smeek en
Onthou jy die dae toe ek en jy nog langs mekaar gestaan het?
Onthou jy die dae toe jy my nog in die oë kon kyk?

Wie sou kon sê?
Dat jy by iemand anders sou lê wie sou kon dink
Dat jy my mens wees so kon sink wat het geword
Van ons liefde maar nie te min
Moes ek oor begin
Onthou jy die dae toe ek en jy nog langs mekaar gestaan het?
Onthou jy die dae toe jy my nog in die oë kon kyk?
Onthou jy die dae toe ek en jy nog langs mekaar gestaan het?
Onthou jy die dae toe jy my nog in die oë kon kyk?
Onthou jy die dae toe ek en jy nog langs mekaar gestaan het?
Onthou jy die dae toe jy my nog in die oë kon kyk? (In die oë kon kyk)
Onthou jy die dae toe ek en jy nog langs mekaar gestaan het?
Onthou jy die dae toe jy my nog in die oë kon kyk?

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..