Agter op jou bike
Het jy my die blyde rivier canyon gaan wys
My geskiedenis verryk met voortrekker verhale
Kanonne en kerke en middernag gesprekke
Het jy ooit gedink hierdie is die lewe?
Het jy ooit gedink dis waarvoor, waarvoor ons strewe?
Jy is my dopamien
Effedrien, oggend caffeine
Euphoria
Jy is my dopamien
Effedrien, my laat nag insomnia
Effedrien, oggend caffeine
By Dullstroom stil gehou
Hier het ons by pancake plekke saam hoop gebou
Gedroom oor ons twee saam in plekke van verhale
Jy het opgeklim, ek het ingespring, aan jou lyf vasgeklou
Het jy ooit gedink hierdie is die lewe?
Het jy ooit gedink dis waarvoor, waarvoor ons strewe?
Jy is my dopamien
Effedrien, oggend caffeine
Euphoria
Jy is my dopamien
Effedrien, my laat nag insomnia
Effedrien, oggend caffeine
So as jy wil
Gee my n kans
Want eks die een wat onder sterre met jou dans
Jy is my dopamien
Effedrien, oggend caffeine
Euphoria
Jy is my dopamien
Effedrien, my laat nag insomnia
Effedrien, oggend caffeine
Jy is my dopamien
Effedrien, oggend caffeine
Euphoria
Jy is my dopamien
Effedrien, my laat nag insomnia
Effedrien, oggend caffeine
My oggend caffeine
Effedrien, my oggend caffeine