We do not have a sample of this song ):

Francois Badenhorst's picture

Normaal Te Voel

(View album: Hierdie Is Die Lewe)



40% accurate

Hou my in die donker
Maak of jy weet hoe
Jaag my drome deur die dag
En jaag my gewete en oordeel snags
Altyd gedink ek sou dalk verloor

Ek het probeer
Ek het alles probeer
Ek het alles probeer om normaal te voel

Sluk die pil volledig in
Moenie vrae vra nie
Alles waaraan my hande vat, val tussen my vingers deur
Altyd geweet ek sou dit verloor

Ek het probeer
Ek het alles probeer
Ek het alles probeer om normaal te voel

Die verlede is vir altyd daar
Opgesluit in dae van geheueverlies
Verandering was drasties
Vinnig en amper te laat
Ek is nie meer bang nie
En jy hoef nie te wees nie
En jy hoef nie te wees nie

Ek het probeer
Ek het alles probeer
Ek het alles probeer om normaal te voel

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..