Sy dra skulpe in haar hare
Sy drink Gin met vars teeblare
Sy sal enigiets beproef, o Nora is soms woes
Maar Nora is 'n hippie, sy's 'n liefie sy is soet
Moet-vars-druiwe, rooi-rooiwyn Lippe
Swaai-swaai daai heupe en sy laat hom dink dis syne
Nooi al haar vriende, sy nooi jonk en oud
Sy maak die manne deurmekaar en los
vir hulle koud
Sy is nooi in 'n nartjie, soet-vars-sproeireën
Sy is glamorous en arty, so's anys en ook kaneel
Sy is nooit over as veertig
Sy lyk goed-goed-gevaarlik-giftig
Sy sal langarm of losdans
Sy sal jou mooi laat verstaan
Kyk sy sal altyd daar wees om goeie raad te gee
Maar Nora is 'n hippie, sy's 'n liefie sy is soet
Moet-vars-druiwe, rooi-rooiwyn Lippe
Swaai-swaai daai heupe en sy laat hom dink dis syne
Nooi al haar vriende, sy nooi jonk en oud
Sy maak die manne deurmekaar en los
vir hulle koud
Sy is nooi in 'n nartjie, soet-vars-sproeireën
Sy is glamorous en arty, so's anys en ook kaneel
Sy is nartjie fluweel
Nartjiepit van Niekerk, nartjiepit sy hou van dans
Nartjiepit van Niekerk, nartjiepit kom ons vat 'n kans
Nartjiepit se naam is Nora, Nora sal ek dit waag
Nora
Sal jy my nooi saam met jou vriende
Sal jy my nooi al is ek oud
Sal jy my deurmekaar maak, my los sommer so koud
Jy is nooi in 'n nartjie, soet-vars-sproeireën
Jy is glamorous en arty
Jy anys en ook kaneel, jy is Nartjiepit fluweel
Jy anys en ook kaneel
Nora Nartjiepit, ji het my hart kom steel