We do not have a sample of this song ):

Nicholis Louw's picture

Net Vir Jou.

(View album: Hier naby Jou)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2666 views

play button



40% accurate

Jy kyk altyd weg as jy praat met my
Die snik in jou woorde sê dit duidelik
Iets in jou breek en jy sê vir my
Dit maak jou seer maar ek gaan seerkry

Trane loop oor my hande
Jou liefde hou my op die reguit pad want ek lewe
Net vir jou…

‘n Dag sonder jou is ‘n ewigheid
Want jy is my hele lewe
Maar jy weet jy’s vry om jou vlerke te sprei
Jou hart gaan breek want daar’s fout met my

Die lewe voor jou was ‘n lewe sonder vrede
En toe kom jy en wys vir my die regte pad
Jy is altyd daar leer my al jou waardes
Jy weet ek werk nie sonder jou

‘n Dag sonder jou is ‘n ewigheid.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..