We do not have a sample of this song ):

Nicholis Louw's picture

Net Hier

(View album: My Hart Is Aan Die Brand)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2753 views

play button



40% accurate

Jy’s net hier in my hart
(Hier in my hart)
(Hier in my hart)
Jy’s net hier in my hart
(Hier in my hart)
En ek wonder waar kry ek jou vandaan

As ek aan jou dink is dit verby met my
Want dit bly by my ek het jou gekry
Jy’s nog altyd die mooiste meisie vir my
Dis net ek en jy

Almal is jaloers ek voel vere
Want die son gaan skyn al reën dit
Ek is mal oor jou maar jy weet dit
Dis net ek en jy

Jy’s net hier in my hart
As ek jou soek is jy alewig daar
En jy ken die pad
En ek wonder waar kry ek jou vandaan

As jy in my oë kyk voel dit of jy wil sê
Almal om ons soek wat ons klaar het
Jy't my hart gered.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..