We do not have a sample of this song ):

Nicholis Louw's picture

Net Die Een Vir My (Maia Hee)

(View album: My Hart Is Aan Die Brand)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2986 views

play button



40% accurate

Maia hee
Maia hoo
Maia haa
Maia ha ha

Onthou, ons soen, gistraand, tien uit tien
Wil net sê - jou bruin oë kyk regdeur my deur my hart
Hello, hello, ek's uit, los 'n boodskap na die beep
Ek bel jou terug, dankie vir gistraand se fliek

wil jou sê jy's net die een vir my
Net die een vir my, net die, net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Ek wil jou sê jyssie een vir my

wil jou sê jy's net die een vir my
Net die een vir my, net die, net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Ek wil jou sê jyssie een vir my

Ek moet, jou sien, vanaand, ag toe nou
Sê ja, tel op jou foon sê "ja" as ek jou vra
Hello hello - ek's nogsteeds uit - los 'n boodskap na die beep
Ek bel jou terug, dankie vir gistraand se fliek

wil jou sê jy's net die een vir my
Net die een vir my, net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Ek wil jou sê jyssie een vir my.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..