We do not have a sample of this song ):

Jacob Swann's picture

Net Vir Jou (Jacob Swann)

(View album: Alles EP)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  344 views

play button



40% accurate

Dis net vir jou wat ek skryf
As die eensaamheid my kry
In my 1 slaapkamer, waar ek Saans
Oor die oseaan gaan bly
By jou, nes spyt
Wat soos rook sit aan my trui
Wil ek elke aand, die reën in die Kaap
Vir Notting Hill verruil

So slaap jy of dink jy ook
Aan tye, wat lankal derby is
Slaap jy of dink jy ook
Want as ek, my kry
Sit ek vas by hoe jy pas langsaan my
So slaap jy, of dink jy ook
Nog aan ons

Dit is dalk bewolk waar jy bly
Maar as die son eendag weer skyn
Sal jy dink daaraan om my toe laat om 'n
Brief aan jou te skryf
Want tyd stap aan, nes jy
Maar daar is een ding wat sal bly
En die lewe kan sy gange gaan, maar ek hoop
Ons kan dit kry

Wat het geword van die twee van ons
Was die tyd dan net verkeerd, gedink dit sal ons leer
Want ek soek na nog al is die onsgesond
Ek weet ek moet vergeet, maar jy's al wat ek oor het

So slaap jy of dink jy ook
Aan tye, wat lankal derby is
Slaap jy of dink jy ook
Want as ek, my kry
Sit ek vas by hoe jy pas langsaan my
So slaap jy, of dink jy ook
Nog aan ons

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..