We do not have a sample of this song ):

Francois Henning (Snotkop)'s picture

Nagskof Opskop

(View album: HKGK)



40% accurate

Jou fotos staan weer voor my deur
Jy klop al vir die derde keer
Ek weet jy wil die dorp rooi verf vanaand

As ek net jou lyfie kon sien in bietjie minder as net in 'n jean in
Sal jy weet daar's iets wat vanaand gaan skud

Vir jou trek ek weer my blou jeans aan
Maak 'n vyf en gooi hom in die lug, oh, jy lyk dangerous

Vir jou het my hart nie brieke nie
Ons skrik vir niks en niemand nie

Dan maak ons dit 'n nagskof opskop heelnag deur
Maak die, maak die dansvloer seer
Nagskof opskop heelnag deur
Saam met jou

Waar het jy daardie moves gekry
Jou warm lyf die toor met my
Hier kom 'n nagskof
Jy wil wakker bly

As jy net jou boudjies kon skud in bietjie minder as net in 'n jean in
Sal jy weet daar's iets wat my hart laat stop

Dan maak ons dit 'n nagskof opskop heelnag deur
Maak die, maak die dansvloer seer
Nagskof opskop heelnag deur
Saam met jou

Nou 's die tyd sien die son opkom
Die kyk in jou oë laat die liefde blom
Check dit uit, check dit uit
Die tyd is op, ons vra vir nog
Die lewe bly 'n speelgrond in ons oë
So vanaand maak ons weer so

Nagskof opskop heelnag deur
Maak die, maak die dansvloer seer
Nagskof opskop heelnag deur
Saam met jou, saam met jou.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..