Ek wil nader aan jou hart wees
Ek wil nader aan jou sy wees
Jou toevou in my liefde
Jou naby hou by my
Ek wil altyd daar vir jou wees
Ek wil alles net vir jou gee
Jou toevou in my liefde
Jou naby hou by my
Net jy weet om my vas te hou
Jy weet ek is lief vir jou
Ek is veilig in jou arms
Ek is veilig naby jou
Net jy weet om my lief te hê
Net jy weet wat my hart wil sê
Ek is veilig in jou arms
Altyd naby jou
Ek wil niemand sonder jou wees
Ek wil iemand saam met jou wees
Jou vashou in my arms
Jou naby hou by my
Ek wil altyd daar vir jou wees
Ek wil alles net vir jou gee
Jou toevou in my liefde
Jou naby hou by my
Net jy weet om my vas te hou
Jy weet ek is lief vir jou
Ek is veilig in jou arms
Ek is veilig naby jou
Net jy weet om my lief te hê
Net jy weet wat my hart wil sê
Ek is veilig in jou arms
Altyd naby jou
Net jy weet om my lief te hê
Net jy weet wat my hart wil sê
Ek is veilig in jou arms
Altyd naby jou
Ek is veilig net by jou
Ek wil hê jy moet my vashou
Vir altyd
Ek wil nader aan jou wees
Net jy weet om my vas te hou
Jy weet ek is lief vir jou
Ek is veilig in jou arms
Ek is veilig naby jou
Net jy weet om my lief te hê
Net jy weet wat my hart wil sê
Ek is veilig in jou arms
Altyd naby jou
Ek is veilig in jou arms
Altyd naby jou.