Sit hier en wonder
Is jy nog lief vir my
Gedink ons twee saam sou ook n kans kon kry
Jy was my alles
Dit het my hart gebreek
En ek mis jou keer op keer
Waar is jy nou
Onthou jy die aarde
In pretoria se strate
Waar is jy nou
Sê my jy kan onthou
Dit was n oomblik saam
Maar my vir altyd
Ek en jy het skelm om die hoek gaan try
Dit was n domblik saam
Maar my vir altyd
Die tyd het stil gaan staan
Want jy was
Naby my
Ek wens dit kon
Vir altyd bly
Dit was ons oorblik saam
Was ons vir altyd
Want jy was naby my
Voel jy dieselfde
En kan ons weer probeer
Ek sweer ek sal hierdie keer my beste gee
Kom hou my hand vas
Kom sit hier teen aan my
Ek soek jou naby my
Waar is jy nou
Onthou jy die aande
In Pretoria se strate
Waar is jy nou
Soek jy my naby jou
Dit was n oomblik saam
Maar my vir altyd
Ek en jy het skelm om die hoek gaan try
Dit was n domblik saam
Maar my vir altyd
Die tyd het stil gaan staan
Want jy was
Naby my
Ek wens dit kon
Vir altyd bly
Dit was ons oorblik saam
Was ons vir altyd
Want jy was naby my
Toe ek my oë oopmaak
Het my wereld vergaan
En ek twyfel in my bestaan
Nou dat jy voor my staan
my asem weg slaan
Jy sê jy soek my naby jou
Dit was n oomblik saam
Maar my vir altyd
Ek en jy het skelm om die hoek gaan try
Dit was n domblik saam
Maar my vir altyd
Die tyd het stil gaan staan
Want jy was
Naby my
Ek wens dit kon
Vir altyd bly
Dit was ons oorblik saam
Was ons vir altyd
Want jy was naby my