We do not have a sample of this song ):

Babette's picture

My Tweede Naam

(View album: Tweede Kans)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2051 views

play button



40% accurate

Gedink jy sal my beter wou verstaan
Gedink jy bly sou bly wees en saam met my wou staan
Ek kyl terug en ek dink eks al klaar weer misverstaan
Dit bly nog altyd bly nog altyd
My tweede naam

Lank gehoop om in te pas
Maar ek loop elke keer net teen n muur vas
In kringe my probeer bewijs
Nou bly ek oor n naweek by die huis

Jy stoot my weg en gooi my uit
Sê my gou of is ooit tog spyt
Sien hoe joy vir my lag
Gehoop jy gun my ook n probeer slag
Vir n dag

Gedink jy sal my beter wou verstaan
Gedink jy bly sou bly wees en saam met my wou staan
Ek kyl terug en ek dink eks al klaar weer misverstaan
Dit bly nog altyd bly nog altyd
My tweede naam

Partykeer voel ek weer alleen
Maar eks eerder alleen as in jou storm reën
Tyd het lesse laat gebeur
Om myself te wees was beste om te leer

Almal wonder wat gebeur
Hoekom praat jy rond en ek kry seer?
Genoeg verloor om te besef
Ek is beter as n average set
Dis my les

Gedink jy sal my beter wou verstaan
Gedink jy bly sou bly wees en saam met my wou staan
Ek kyl terug en ek dink eks al klaar weer misverstaan
Dit bly nog altyd bly nog altyd
My tweede naam

Nog altyd my tweede naam
Noem my misverstaan

Gedink jy sal my beter wou verstaan
Gedink jy bly sou bly wees en saam met my wou staan
Ek kyl terug en ek dink eks al klaar weer misverstaan
Dit bly nog altyd bly nog altyd
My tweede naam

Saam my staan

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..