We do not have a sample of this song ):

Nicholis Louw's picture

My Hart Is Aan Die Brand

(View album: My Hart Is Aan Die Brand)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2811 views

play button



40% accurate

Daar kom ‘n tyd in elke man se lewe
Wat jy wil weet net waar die liefde lê
Dan kom daar ‘n girl en sy draai jou drome om
En as jy jou weer kan kry dan is dit alles verby

Ek kan my geluk nie glo ek was onder nou’s ek bo
Daar’s ‘n meisie wat my hart wil hê
Sit my af en sit my aan ek wil bly en ek wil gaan
Daar’s ‘n meisie wat my hart wil hê
Gooi my uit dan kom ek in dis die einde die begin
Daar’s ‘n meisie wat my hart wil hê

My hart is aan die brand my hart is aan die brand
My hart is aan die brand oor jou

Daar is ‘n plan en daar is ‘n rede
Maak net die beste van wat jy kry
Daar is nie ‘n tyd nie die beste kom vanself
Ja die liefde is blind jy sal dit eendag sien.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..