We do not have a sample of this song ):
40% accurate
Boetie wat wil jy maak as jy ouer raak?
Oom ek wil liedjies skryf
En musiek gaan maak
Die gitaar wil speel op elke dorp en stad
Ek wil vrienden maak in elke dorp
In elke nuwe plek vir my 'n nessie skrop
Herinneringe maak
Tot die son op kom
Maak nie saak sie tyd of plek
Oom weet ek is altyd reg
Want hierdie is my mense
Hierdie is my mense
Maak nie soak of ek kom gaan
Die liefde is altyd daar
Want hierdie is my mense
Hierdie is my mense
Al is ek vêr weg van die huis
Voel hierdie is my mense
Dis die tannie by die pannekoek tentjie
Die drukkie van 'n kleine ou kindje
Dit is gesigte wat ek in 'n leeftyd nooit sal vergeet nie
Dis die oom in die khaki wat sy swepe swaai
Dis Kobus se Gat wat pa en kaiings braai
Roosterkoek en botter gaan mos hand in hand
Ek kan nie nog 'n happy eet nie
Maar dank net nog een skilpadjie
Sit een voet voor die ander een
Skop 'n bietjie stof op met daar linker been
Trap 'n bietjie regs
Trap 'n bietjie links
Gooi jou hande in die lig
Hier kom 'n ding
Sit een voet voor die ander een
Skop 'n bietjie stof op met daar linker been
Trap 'n bietjie regs
Trap 'n bietjie links
Gooi jou hande in die lig
Hier kom 'n ding
Sit een voet voor die ander een
Skop 'n bietjie stof op met daar linker been
Trap 'n bietjie regs
Trap 'n bietjie links
Gooi jou hande in die lig
Hier kom 'n ding
Hier kom 'n ding
Hier kom 'n ding
Get this song on iTunes
Get this song on Google Music