We do not have a sample of this song ):

Elandré's picture

Motiveer

(View album: Rugsak)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2610 views

play button



40% accurate

Probeer weer, druk deur die seer
Dink aan my in die donker weer en weer
Dis asof jy my leer om te onthou
Dis net vir nou
Voor jy blaf of byt seun, tel dit uit
Drie twee een, hou my gemotiveerd
Siel gesentreerd, kop op die werk
Laataand liefde is die moeite werd
Ek voel so geëerd, wag altyd my beurt
Hou my gemotiveerd

So as die aand roep en jy plek soek
Vind my in middel kom ons fluister deur die deur
Gee my energie, hou my gemotiveerd
As hulle hard praat, te veel geraas maak
Hou my op jou skouer bly by hier en nou
Klou aan al die goue skatte van jou

Jou stem oor die foon, sê hou dit skoon
Harde werk jy weet dit word beloon
Gedryf, werk aan daai lyf
Vind daai innerlike ikoon
Ek wil dit alles uit sweet al die leed
Kyk na wat ek eet
Vergewe soos ek vergeet
Siel gesentreerd, kop op die werk
Laataand liefde dis die moeite werd
Ek voel so geëerd, wag altyd my beurt
Hou my gemotiveerd

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..