We do not have a sample of this song ):

Elandré's picture

Mode

(View album: Rugsak)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2516 views

play button



40% accurate

Elke liewe lieflike letter van jou naam
Daar’s ‘n draf in my stap, vir jou trek ek my beste aan
Wat ek nie als sal doen, verander gou my naam
Betaal dit in, maak my dun
Sekere dinge

Bly maar in die mode
Ontrafeling, ja dit is in die mode
Al die goed wat geld kan bring, mode
Onthou maar net waar jy begin
Onthou maar net waar jy begin
Onthou maar net waar jy begin

Dink maar deeglik deur voor jy dit spandeer
Betaal dit af tot in ewigheid of meer
Altyd aan die werk jy bou ‘n nuwe profiel
Moet net nie vergeet van jou hart, jou lyf, jou siel vergeet

Die lewe is ‘n loopplank, so stap dit uit
Grimering oor al jou self verwyt
‘n Spieëlbeeld van wat jy kan wees
Net buite bereik
Sê my wat sal jy doen vir dit 
Is jy nog bereid vir mode
Dit bly net mode

Mode ontrafeling, ja dit is in die mode
Al die goed wat geld kan bring, mode
Onthou maar net waar jy begin
Onthou maar net waar jy begin

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..